Suidies skitter teen Ixopo – foto-album

0

Die Hoërskool Suid-Natal het Saterdag teen Ixopo gespeel.

Die tellings was:

Hokkie:
2de: wen 3-0

Netbal:
0/15: verloor 4-7
2des: wen 23-2

Rugby:
0/14: wen 25-0
0/15: wen 40-24
1stes: wen 55-11

Share.

About Author

Leave A Reply